Rom 1:20 - God openbaar in die Dopluis

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Izak de Villiers Louw oor die Dopluis, en hoe soveel van die rooi kleur wat jy in alles van klere tot lekkers kry, van sy lyf en eiers afkomstig is.
14 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Eduplex voorskool

Janine van Niekerk gesels met Nina Brassel, voorskool onderwyseres by Eduplex, oor wat hulle anders doen.
13 May 2AM 7 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
13 May 1AM 2 min