Die Blinde Mans en die Olifant
Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...
Ses blinde mans, een groot olifant, en ’n hele paar groot misverstande. ’n Leersame sprokie wat wys hoe maklik ons elkeen net ’n deel van die waarheid kan raaksien.