
S03E07 Peter en die Wolf
Loading player...
Peter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy dierevriende in vir ‘n groot verrassing? Luister gerus saam na hierdie vertelling van Prokofiev se klassieke kindeverhaal.





