
S03E08 Die Klein Mensies se Geskenke
Loading player...
In die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die son agter die berge begin wegsak, het hulle die klank van musiek vanuit die verte gehoor. Hoe nader hulle gekom het, hoe duideliker het die wysie geword





