Susan Lombaard - Gekies

Loading player...
Op 18 April 2026 om 09:00 word vroue genooi na ’n besonderse vroueoggend by Monte De Dios in Pretoria – ’n unieke kultuur- en geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media.
Vandag gesels ons met Susan Lombaard uitvoerende hoof van Maroela Media om meer uit te vind oor dié besonderse geleentheid wat hulle aanbied.
10 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min

Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.”
3 Nov 12AM 2 min

Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan…
3 Nov 12AM 5 min