Radiokansel Vrouekamp 2026 @ Shekinah Lodge 22-24 Mei

Loading player...
Janine gesels met die Krone, Izelle Loots en Liese Prinsloo, oor die komende Radiokansel Vrouekamp 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge.
9 Apr 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 1AM 4 min

The Evangelism Field School

Wynand Rossouw gesels met Caroline Pitout, 'n evagelis en bedieningsleier en Direkteur van The Evangelism Field School - 'n praktiese en teologiese opleidingsorganisasie, gebaseer in Suid-Afrika, wat sielewenners oplei en toerus en hulle bekwaam maak as evangeliste. Sondag 11 Oktober gaan Caroline by die Lewende Woord Centurion kom bedien om…
6 Oct 2AM 15 min

Jaco Strydom - Vuur verander jou

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vuur verander jou” uit Matt 3:11
6 Oct 1AM 1 min