Morné Visser bekend vir Summertide, Spooksoeker en Straat, betree Skemergrond as Rynard Fuchs 'n sjarmante sakeman met 'n geheim. Hy is 'n man wat kry wat hy wil hê, maar waarsku self: " 'n Slang moet nou en dan sy vel afgooi." Vir Morné is dit 'n nuwe uitdaging, sy…
Van Skemergrond se kantlyn tot die rol van Officer Johnson Theodore Solomons vertel meer oor sy opwindende reis as opkomende akteur. Kyk hom Maandag–Donderdag om 19:30 op kykNET & kie.
Tracey-Lee Oliver wat Pam in Diepe Waters gespeel het gesels oor die karakter wat hierdie week na ’n tragiese skietvoorval tot ’n einde gekom het. Sy deel hoe Pam op die regte tyd in haar lewe gekom het en wat sy oor die jare geleer het van Zelda se "loskop"…
Sy het dit amptelik gemaak! Sandi Schultz het vanjaar haar heel eerste toekening vir haar toneelspel in haar hele loopbaan losgeslaan by die 14de kykNET Silwerskermfees, vir haar rol as Zelda Joubert in die telenovela Diepe Waters na 'n benoeming verlede jaar en 'n tweede een vanjaar. Sy gesels met…
Juandré de Jager, regisseur en vervaardiger van die dokumentêr "Druk Dit!", praat met ons oor haar nuwe dokumenter wat vanjaar by die Silverskermfees vertoon. Die dokie volg Terence Opperman bedags 'n werker by 'n steenkoolmyn in Witbank, snags "The Highlander" op die armdruktafel. Dit is 'n storie oor oorwinning en…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.