Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Loading player...
Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van die Here. Die goeie werk wat Hy in ons begin, sal Hy ook voleindig.
22 Mar Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Santjie du Preez (Heruitsending)

`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan.
23 Aug 28 min

Katryn Loots (Heruitsending)

Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
16 Aug 40 min

Mart-Mari Kruger (heruitsending)

Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
31 May 35 min