Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83

Loading player...
Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:52 Die VSA se oogmerke in Iran
  • 11:54 Ruimte vir ’n rewolusie
  • 16:19 Die einde van Trump se nalatenskap?
  • 20:52 Europa se middel uitgehol
20 Mar Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min