
Ds Janlu Kuyler - Terug in Antiogië
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14:26 waar hulle terug is in Antiogië. Sy fokus is veral op sorg vir sendelinge





