Elza Meyer nooi Esters wêreldwyd tot aksie

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer.
10 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Venessa Marais oor AML

Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML Wêreldbewusmakingsdag wêreldwyd en aangesien sy geweldig baie werk doen met families van kankerpasiënte, is sy die perfekte persoon om hieroor te gesels.
14 Apr 10AM 22 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, met sy fokus op leierskap vanmiddag.
14 Apr 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Hoe om deure wys oop te maak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor hoe die Heilige Gees mens lei om deure wys oop te maak.
14 Apr 10AM 6 min

Nadio Olivier vra gebed vir Centurion

Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April.
8 Apr 10AM 18 min

Johannes Wolfaardt - Struggling Stains

Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He is the founder of United for Change SA, and the name of his book is “Struggling Stains.”
7 Apr 10AM 11 min