Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en…
Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer.
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding?”
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14, oor hoe Paulus in Listra is en wat hy daar leer.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.