
RPO-uitvoerende hoof, Dr Frikkie Maré praat oor hoe die konflik in die Midde-Ooste SA se rooivleisboere raak
Loading player...
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike rooivleisboere kan raak.


