
Huweliksfokus: Stop die buite-egtelike konneksie met ander
Loading player...
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Stop die buite-egtelike konneksie met ander.”





