Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf.
24 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek

Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.
25 Feb 10PM 10 min