Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ander produkte verbied

Loading player...
Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ook voer, trofee, velle, gebreide velle en hoewe uit Suid-Afrika verbied.
17 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min