Rom 1:20 - God openbaar in 'n Sonsverduistering

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag se gedeeltelike sonsverduistering vir jou wil gee.
17 Feb 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min

Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.”
3 Nov 12AM 2 min