Kus tot kruin: 🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? 12 Februarie 2026
Loading player...
🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn?
Tussen wind, branders en lang patrollies leer twee nuwe kuswagters vinnig dat boeke jou net só ver kan vat…
Donderdag 12 November het Fred gesels met twee nuwe kuswagters van Fransmanshoek Bewarea – MC Prins en Divan Breet. Hulle het onlangs hul teoretiese opleiding voltooi en doen tans hul praktiese jaar op Vleesbaai, waar teorie en werklikheid mekaar elke dag ontmoet. 🌊🌿
🌊Wat het hulle reeds beleef?
🌊Watter uitdagings bring die kuslyn?
🌊En hoe verander hierdie roeping ’n mens in ’n kort tydjie?
As jy die gesprek gemis het, luister gerus weer: en hoor hoe passie vir bewaring in aksie lyk.
📻 SFM Streek RADIO – 90.1 & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klien Karoo
🌐 sfmstreek.com