
Elmero Strauss gesels met Hosea Bonzali, ’n talentvolle sanger en kitaarspeler!
Loading player...
Elmero Strauss gesels met Hosea Bonzali, ’n talentvolle sanger en kitaarspeler, én die dryfkrag agter ’n musiekskool met meer as ’n honderd studente. Sy passie vir musiek strek verder as die verhoog en leef voort in die lewens wat hy daagliks help vorm deur onderrig en inspirasie.

