Ds Janlu Kuyler - Petrus verhinder nie die werk nie

Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe Petrus nie die Here se werk verhinder het nie, uit Handelinge 11
5 Feb 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - 'n Hartsaak

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Hartsaak” uit Rom 8:26-27
5 Feb 10AM 6 min

Adriaan Adams oor Missio Dei in die kerk

Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT en MOTE, oor sy artikel wat die vraag vra: het die institusionele kerk haar verbintenis tot Missio Dei verloor, of is sy bloot besig om by ’n veranderende aan te pas?
3 Feb 9AM 18 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en die kwessie van naamsveranderinge.
3 Feb 10AM 5 min

Retief Burger - Hoe help jy ander in oorwining leef?

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe help ek ander in oorwinning leef?” uit Rom 15, Ef 15 en Gal 6:2
3 Feb 10AM 8 min