Wynand du Preez - Help waar jy kan

Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help waar jy kan” uit Handelinge 2
3 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Petrus verhinder nie die werk nie

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe Petrus nie die Here se werk verhinder het nie, uit Handelinge 11
5 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - 'n Hartsaak

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Hartsaak” uit Rom 8:26-27
5 Feb 10AM 6 min

Adriaan Adams oor Missio Dei in die kerk

Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT en MOTE, oor sy artikel wat die vraag vra: het die institusionele kerk haar verbintenis tot Missio Dei verloor, of is sy bloot besig om by ’n veranderende aan te pas?
3 Feb 9AM 18 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en die kwessie van naamsveranderinge.
3 Feb 10AM 5 min