Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe Petrus nie die Here se werk verhinder het nie, uit Handelinge 11
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Hartsaak” uit Rom 8:26-27
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe begin ‘n buite-egtelike verhouding?”
Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT en MOTE, oor sy artikel wat die vraag vra: het die institusionele kerk haar verbintenis tot Missio Dei verloor, of is sy bloot besig om by ’n veranderende aan te pas?
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.