
NNN lê klem op beleggers, privaatsektor se rol in ekonomie
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah is op 'n missie om besigheid in die land te bevorder. Sy het die Bipa One-Stop-Centre in die hoofstad besoek saam met eerste minister Elijah Ngurare. Tydens die besoek het die president die kritieke rol van beleggers en die privaatsektor as sleutelvennote vir ekonomiese groei, die skep van werkgeleenthede en die bou van volhoubare generasionele rykdom beklemtoon.

