
Skoolvervoer-minibus slaan aan brand, almal oorleef
Loading player...
Twee leerders en die bestuurder het oorleef toe die minibus waarin hulle vandag in Vosloorus, Gauteng, gereis het, aan die brand geslaan het. Die Ekurhuleni-metro se Ramp-en-noodbestuursdienste sê brandbestryders het op 'n oproep gereageer. Woordvoerder William Ntladi sê die leerders van tien- en twaalf-jaar-oud en die bestuurder kon sonder beserings uit die voertuig kom:

