
Komitee aanvaar mosie om Clintons vir minagting aan te kla
Loading player...
Die Republikeins-beheerde Toesigkomitee van die Huis van Verteenwoordigers het 'n mosie aanvaar om die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton, en sy vrou, Hillary, van minagting van die Kongres aan te kla. Hulle het 'n dagvaarding ignoreer om te getuig in die ondersoek na die ontslape pedofiel Jeffrey Epstein. Bill Clinton het jare gelede saam met Epstein in foto's verskyn. Voorsitter James Comer sê hulle verdien nie spesiale behandeling nie:

