
China en SA besluit om Iran by oefeninge uit te sluit
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en China het ooreengekom om Iran uit te sluit van 'n multinasionale vlootoefening in Valsbaai in die Wes-Kaap. Hy sê die saak is met China bespreek, en daar is besluit dat Iran moet onttrek. Die Suid-Afrikaanse vloot het blykbaar nie die president se instruksies eerbiedig nie. Ramaphosa het aan die media gesê 'n raad van ondersoek sal die stappe bepaal wat nodig is om die situasie aan te spreek:

