
Ds Janlu Kuyler - Uitstorting van die Heilige Gees
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor die uitstorting van die Heilige Gees in Handelinge 10.





