Gesonde Niere: Estie Schreiber oor A.Vogel Nephrosolid

Loading player...
Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die gesondheid van jou niere en hoe jy dit kan ondersteun met A.Vogel Nephrosolid. Beskikbaar by apteke regoor Namibië.

Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
21 Jan 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken. In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank” Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM 4 min

Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope

Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
5 Feb 4AM 6 min