
Starmer moet diplomatiese oplossing met VSA vind, geen ander opsie nie
Loading player...
Reaksie word ontvang op Britse premier Keir Starmer se kommentaar dat dialoog van kritieke belang is rakende Groenland. Daar is menings dat sou president Vladimir Putin die aanmerkings gemaak het, lande verdedigingstelsels in plek sou sit. Darren Jones, Starmer se hoofsekretaris het met Sky News gepraat. Hy sê die VSA is ‘n uiters belangrike bondgenoot van Brittanje.

