Agriskoops - 20 Januarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Riana Lombard. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut, Sabi. Riana vertel meer oor die organisasie, wie kan almal deel wees van Sabi en wat bied hulle aan hulle lede.
20 Jan 1AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 2 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Hy verduidelik die belangrikheid van oesversekering voor, tydens en ná die plantseisoen, aangesien weer soms baie onvoorspelbaar is. Hy gee ʼn oorsig van produkte wat AgriSeker aan boere bied om vir hulle gemoedsrus te gee.
1 Oct 11PM 5 min

Agriskoops - 1 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandelbemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Oktober is vir baie boere ’n kritieke maand, met plantwerk, trekkers en implemente wat lang ure onder druk moet werk. Nelson gesels oor produkte wat spesifiek op die landbou-mark gemik is en hoe boere hierdie produkte tot…
30 Sep 11PM 5 min

Agriskoops - 30 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lambert Blom van Limagrain. Hy gesels oor Limagrain se sojaboonprodukte en wat presies hulle aan produsente bied. Limagrain word gesien as een van die markleiers in sojaboonproduksie in Suid Afrika. Blom verduidelik wat Limagrain van die ander saadmaatskappye in die mark onderskei en…
30 Sep 5AM 4 min

Agriskoops - 29 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die nakomingsbeampte by Winfield United Suid-Afrika, Jandri Nienaber. Sy gesels oor haar rol as WinField United Suid-Afrika se eerste groep nakomingsbeampte en hoe haar kinderjare op die plaas haar besluit om in die landbousektor te werk beinvloed het. Sy deel ook ʼn inspirerende…
29 Sep 12AM 5 min

Agriskoops - 28 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor finansieringsopsies vir Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy gee ʼn oorsig van die hoofopsies wat vir 'n besigheid beskikbaar is, wat nie die volle bedrag vir 'n sonkragstelsel vooraf wil betaal nie. Hy…
28 Sep 3AM 5 min