Dodetal in leerderongeluk styg tot 14

Loading player...
Die dodetal na Maandag se botsing in Vanderbijlpark, Gauteng, tussen ʼn minibus wat leerders vervoer het en ʼn vragmotor, het tot 14 gestyg. Die polisie sê die bestuurder van die privaat minibus het blykbaar beheer verloor terwyl hy ander voertuie verbygesteek het. ʼn Saak van strafbare manslag is aanhangig gemaak. Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê die groeiende privaat vervoersektor het dringend strenger regulasies nodig:
20 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ramaphosa beloof bystand na oorstromings

President Cyril Ramaphosa sê die nasionale regering sal die vloedgeteisterde Mpumalanga op elke moontlike manier bystaan. Hy het gister die Nkomazi-munisipaliteit besoek om die omvang van die skade wat deur die oorstromings veroorsaak is en die regering se reaksie daarop te bepaal. Die Nasionale Rampbestuursentrum het na die gure weer…
20 Jan 1AM 1 min

Trump kan nie eienaarskap van Groenland afdreig nie

Die Deense minister van Buitelandse Sake, Lars Løkke Rasmussen, sê president Donald Trump van Amerika kan nie eienaarskap van Groenland deur dreigemente afdwing nie. Trump sê hy gaan sy dreigement uitvoer om tariewe te hef op Europese lande wat sy voorneme teenstaan om beheer te neem oor die semi-outonome Deense…
20 Jan 12AM 1 min

Futsalspan mik hoog

Die nuut aangestelde hoofafrigter van die nasionale Futsal-mansspan, Marcos Antunes, sê hy is daartoe verbind om die Namibiese vlag hoog te laat wapper by die Afcon Futsal-kwalifiseerders in Namibië en Kenia op 23 en 28 Januarie. Antunes het gepraat tydens die aankondiging van die 14-man-groep wat teen Kenia in die…
20 Jan 12AM 1 min

Whk-stadsraad loop deur na ‘n week by Midgard

Vrae word geopper oor die Stad Windhoek se besluit om 'n weeklange raadsinlywings-geleentheid by die luukse Midgard Country Estate aan te bied, terwyl inwoners worstel met slaggate en diensleweringsuitdagings. Joseph Kauandenge, die president van die Vereniging vir Plaaslike Belange, Asoli, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die geleentheid dalk nodig…
20 Jan 12AM 1 min