Groenland-kwessie vereis kalmte: VK se Starmer

Loading player...
Die Britse premier, Keir Starmer, het vanoggend die kwessie van Groenland aangespreek. Hy en sy Europese bondgenote skop vas, al dreig president Donald Trump tariewe vir die wat die Amerikaanse aankoop van Groenland teenstaan. Starmer sê Trump se dreigement is verkeerd en Brittanje se verhouding met die VSA is van kritiese belang, maar:
19 Jan 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Gemeenskap 'moet met Kalimbeza-rysplaas saamwerk'

Boere by die Kalimbeza-rysplaas naby Katima Mulilo maak gereed vir wat 'n deurbraak-oes oor net twee weke kan wees, volgens plaasbestuurder Patrick Kompeli. Adjunk-landbouminister, Ruth Masake het die plaas besoek en moedig die gemeenskap aan om saam met die rysplaas te werk en produksie te verhoog.
19 Jan 10AM 1 min

Vloede-dodetal in Limpopo styg tot 18

Limpopo se Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake het bevestig die dodetal na verwoestende oorstromings het tot 18 gestyg. Minstens vyf mense word vermis nadat hulle deur sterk rivierstrome meegesleur is. Die departement se woordvoerder, Tsakani Baloyi, sê toestande bly gevaarlik en riviervlakke styg steeds na dae…
19 Jan 10AM 1 min

Unam moet Graad 11's toelaat, 'dis onderwysbeleid'

Die IPC se skadu-onderwysminister Bertha Nghifikwa, het Unam se besluit om Graad 11-leerders sonder AS van toelating uit te sluit, gekritiseer en gesê die stap is onregverdig en ongeregverdig. Nghifikwa voer aan dat Graad 11 formeel deur die regering goedgekeur is as 'n uittree-kwalifikasie tot tersiêre onderwys, en dat openbare…
19 Jan 9AM 1 min

Staak grondveilings: Sankwasa aan plaaslike owerhede

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, het plaaslike owerhede opdrag gegee om die opveil van grond aan inwoners onmiddellik te staak. Sankwasa het vanoggend tydens 'n inlywingswerkswinkel in Rundu gesê die praktyk is onwettig en sal nie tydens sy ampstermyn geduld word nie. Sankwasa sê verder sy…
19 Jan 9AM 1 min

Nekundi maak stem dik oor staatswoonstelle-kwessies

Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het hervormings binne sy ministerie versoek wat spesifiek gemik is op verkrygingsvertragings en die verslegtende bestuur van staatswoonstelle. Nekundi het tydens hul eerste afspraak van die jaar met sy personeel gepraat en gesê daar is 'n langdurige mislukking om huurooreenkomste tussen die…
19 Jan 9AM 1 min