
Amerikaanse speaker het bedenkinge oor Chinese ambassade in Londen
Loading player...
Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het sy kommer uitgespreek oor berigte dat die Verenigde Koninkryk op die punt staan om planne vir China goed te keur om 'n uitgebreide nuwe ambassade in Londen te bou. Daar was in Brittanje oor kwessies oor sekuriteit en moontlike spioenasie wat Johnson ook uitgelig het in ‘n onderhoud met Sky News.

