Jean-Louis Knouwds gesels met Colby Bauermeister oor ’n besondere geleentheid wat veel meer is as net ’n oefensessie.

Loading player...
WOD for the Voiceless bring die gemeenskap bymekaar om nie net fisies hul grense te toets nie, maar ook om ’n stem te gee aan dié wat nie altyd gehoor word nie. Die inisiatief gebruik fiksheid as ’n platform om bewusmaking te skep en fondse in te samel vir die DBV.
19 Jan 1AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken. In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank” Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM 4 min

Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope

Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
5 Feb 4AM 6 min