
Amushelelo kap aanstelling van Shikongo se dogter as haarkapper
Loading player...
Die kwessie van Leefa Shikongo, die dogter van NamPol luitenant-generaal Joseph Shikongo, wat by die Namibiese Korrektiewe Diens aangestel is as haarkapper maak steeds opslae. Die aktivis Michael Amushelelo het uit hibernasie gekom na die storie die hoofopskrifte gehaal het. Hy het 'n video op Facebook gelaai waarin hy sy mening lug.

