
SA polisie waarsku oor skoolfoto's op sosiale media
Loading player...
Terwyl die 2026 akademiese skooljaar vandag begin, waarsku die Ekurhuleni-metropolisie ouers en voogde om nie foto’s waarop skoolwapens, skoolklere of -terreine sigbaar is op sosiale media te plaas nie. Die polisiewoordvoerder, Thabiso Makgato, sê hierdie besonderhede kan ernstige gevaar skep en kinders aan aanlyn oortreders blootstel. Sy sê kinderhandel bly ʼn groeiende probleem in Suid-Afrika en sosiale media is ʼn belangrike manier waarop mensehandelaars kinders lok:

