
Ons wil nie Amerikaans wees nie, sê Groenlanders
Loading player...
Die Amerikaanse visepresident JD Vance gaan vandag met die Groenlandse en Deense ministers van buitelandse sake in die Withuis vergader oor die toekomstige status van Groenland. President Donald Trump wil die eiland vir Amerikaanse sekuriteit hê, terwyl Denemarke daarop aandring dat Groenland sy soewereine grondgebied is. Die BBC het by Groenlanders in die hoofstad, Nuuk, gaan uitvind wat hulle siening i

