
Klimaataksie en ekonomiese groei werk saam - Ramaphosa
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê 'n land se klimaataksie-doelwitte en ekonomiese ambisies kan saamwerk vir groter voorspoed. Hy was aan die woord tydens die Abu Dhabi Volhoubaarheidsweek wat onder die tema "Nexus of Next: All Systems Go" gehou is. Ramaphosa sê lande wat klimaataksie-strategieë aangepak het, het gevind dat daardie ingryping uiteindelik ekonomiese groei oplewer. Hy het die behoefte aan optrede om klimaatsveranderingsuitdagings in Afrika aan te spreek, herhaal:

