
SA se slaagsyfer is nie 30% nie - Gwarube
Loading player...
Terwyl die buurland se slaagsyfer op 88 persent ingekom het, is daar kritiek oor die uiters lae slaagsyfer maar, die lynminister, Siviwe Gwarube, sê die 30-persent slaagsyfer wat opposisiepartye voorhou, is verkeerd en ondermyn leerders se ware potensiaal en ambisie. Sy sê die Nasionale Senior Sertifikaat het minimum vereistes in ʼn volledige vak-pakket, wat hoër punte in belangrike vakke vereis. Gwarube beklemtoon leerders moet die regte punte in die regte vakke behaal om in hulle voorkeurprogram op hoëronderwysvlak aanvaar te word:

