
IPC sê minister moet antwoorde gee oor Ghana-aanstelling
Loading player...
Die IPC het die internasionale betrekkinge-minister, Selma Ashipala-Musavyi, versoek om voor die parlement te verskyn om verslag te doen oor die aanstelling van 'n ambassadeur in Ghana, na bewering sonder daardie land se goedkeuring. Die IPC se skaduminister van internasionale betrekkinge, Rodney Cloete, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die kwessie.

