
Outa eis aanspreeklikheid in rybewys-debakel
Loading player...
Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê daar moet gevolge wees vir amptenare wat verantwoordelik is vir jare se mislukkings met die tenderproses vir rybewyskaarte. Die organisasie het 'n besluit deur die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom om die kontrak wat aan die Franse firma IDEMIA toegeken is, tersyde te stel, aangesien ernstige onreëlmatighede die proses vertroebel het. Stefanie Fick van Outa waarsku dat sonder aanspreeklikheid, die risiko van wangedrag sal voortduur en openbare vertroue sal verder afneem:

