
SAPD waarsku misdadigers
Loading player...
Die Polisie belowe misdaad sal nie ongestraf bly nie, met landswye optrede wat voortduur. Tydens die onlangse Operasie Shanela is byna 19 000 verdagtes in hegtenis geneem, met 132 ongelisensieerde vuurwapens, 888 rondtes ammunisie, 179 items plofstof en 1 miljoen Suid-Afrikaanse rand se smokkelgoedere wat gekonfiskeer is. Hoë-impak arrestasies het sake van moord, verkragting, roof en mensehandel ingesluit. Die woordvoerder van die Polisie, Amanda van Wyk sê hierdie operasies toon die polisie se voortgesette toewyding om misdaad te bekamp en gemeenskappe te beskerm:

