
BoN, SARB het bewegingsruimte... repokoers kan daal
Loading player...
Die volgende sentrale bank se volgende repokoers aankondiging word op 18 Februarie verwag, terwyl die buurland op 29 Januarie sy aankondiging sal maak. Op die oomblik is Suid-Afrika, op 6,75 persent, 25 basispunte bo Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen gepraat, ekonoom by Simonis Storm, wat sy voorspelling gee.

