Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooibok

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van daardie rooibokkie wat jy oral in SA sien, en die persoon wat ons help om te verstaan wat ons sien is Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg
13 Jan 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - Die Here verstaan werklik

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die Here verstaan werklik” uit Jes 43:1, Ps 62:9, Gal 6:3 en Pred 3.
19 Feb 12AM 4 min

GNT Rev Karel Ver Hoeft about DRM tests for the next 8 motnths

Wynand spoke to Rev Karel Verhoeft . Radio Pulpit is participating in an eight-month Digital Radio Mondiale (DRM) on FM demonstration trial, being undertaken by the DRM Southern Africa Group. Friday 13th February, the launch of the trial will mark an important step toward future educational and public information services…
16 Feb 12AM 10 min