
Stokes erken Engeland kon beter speel in die As-reeks
Loading player...
Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, erken sy span kon beter gespeel het in die reeks om die As. Australië het onder aanvoering van Steve Smith ʼn oortuigende oorwinning van vyf paaltjies behaal in die vyfde en laaste toets in Sydney, en die reeks 4-1 beklink. Stokes sê hy beplan nie om sy kapteinskap te laat vaar nie, maar erken groot werk lê voor vir die span:

