
Beter waaksaamheid tydens inisiasie bepleit, 48 is dood
Loading player...
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vra vir verhoogde waaksaamheid en verskerpte monitering om verdere lewensverlies tydens die inisiasieproses te voorkom. Altesaam 48 sterftes is die afgelope somer-inisiasie in die Oos-Kaap en Vrystaat aangemeld, waar die meeste sterftes voorgekom het. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê die sukses van die inisiasieproses hang af van gekoördineerde optrede deur alle belanghebbendes:

