
CAN gesels oor servikale kanker
Loading player...
Januarie is die maand van bewustheid oor en uitwissing van servikale kanker, een van die algemeenste kankers in die land. Dit is ook een van die mees voorkombare en behandelbare kankers, maar eis steeds onnodig lewens. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging, wat die belangrikheid van gereelde ondersoeke uitlig.

