Sal VSA Groenland inval? Nee wat, sê analis

Loading player...
Terwyl die Trump-administrasie voortgaan met uitsprake oor Groenland, wat volgens hulle nodig is vir Amerika se sekuriteit, blyk daar nie 'n gevaar te wees dat die VSA Groenland sal inval nie. Die New York Times se senior korrespondent in Brittanje, Michael Shear, het met SkyNews se Wilfred Frost gepraat, en sê Amerika is waarskynlik ernstig om Groenland te bekom. Die dreigement van militêre optrede is egter dalk net om as hefboom te gebruik in enige onderhandelinge. Luister self.
7 Jan 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

CIF het kommer oor RCC-vereistes vir plaaslike verkryging

Die Konstruksie Industrie-federasie van Namibië spreek kommer uit oor die regering se benadering tot 'n sportfasiliteitsprojek van 140 miljoen Namibiese dollar en waarsku dat dit plaaslike kontrakteurs op die kantlyn kan plaas. Uitvoerende hoof Bärbel Kirchner het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat terwyl die federasie minister Veikko Nekundi se…
30 Mar 5AM 1 min

GNU is verbind tot nywerheidsontwikkeling

President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid stel nywerheidsontwikkeling eerste om ekonomiese groei te dryf, werk te skep en die lewens van burgers te verbeter. Hy het gister die slottoespraak gelewer by die 11de ANC-verkiesingskonferensie in Limpopo. Premier Phophi Ramathuba is onbestrede verkies as die ANC se eerste…
30 Mar 5AM 1 min

SA skerp grenssekuriteit op vir komende Paasnaweek

Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê hy is vasbeslote om verhoogde ontplooiings en verskerpte grensbedrywighede by die 71 grensposte hierdie Paasnaweek toe te pas. Masiapato het tydens die onthulling van die owerheid se Operasionele Plan in Pretoria gesê dit sluit in groter verwerkingskapasiteit, vaartbelynde grenskontroles, asook gladde en…
30 Mar 3AM 1 min

GIPF lei joernaliste op in ekonomiese verslaggewing

Die Regeringsinstellings Pensioenfonds het 'n eendag-mediawerkswinkel in samewerking met die Universiteit van die Witswatersrand se Sentrum vir Joernalistiek aangebied. Gillian Jones van die sentrum het die eendag media-opleiding gefasiliteer wat joernaliste van gedrukte en uitsaaimedia die geleentheid gebied het om nuwe vaardighede, kennis en bevoegdhede in die verslagdoening oor finansiële…
30 Mar 3AM 1 min

Cyril moet dieper kyk na Masemola-dagvaardiging

Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa en die waarnemende minister van Polisie, Feroz Chachalia, moet dieper ingaan op die sogenaamde dagvaarding teen die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola. Woordvoerder Dennis Bloem sê Masemola is gedagvaar om voor die hof te verskyn nadat die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie die inhegtenisneming aangekondig…
30 Mar 3AM 1 min