
Groenland: Rutte glo diplomatieke oplossing is moontlik
Loading player...
Die sekretaris-generaal van Navo Mark Rutte, glo vas dat daar ‘n diplomatieke oplossing vir Groenland is, veral vir meer Amerikaanse troepe in die gebied. Hy het met CNN gepraat.

