SAN sê oor minimumloon

Loading player...
Die minimumloon het reeds op 1 Januarie gestyg. Vir 2026 verdien huishoudelike werkers 15 Namibiese dollar per uur, landbouwerkers 14 dollar per uur en sekuriteitswerkers 16 dollar per uur, wat almal progressief beweeg na die standaard van 18 dollar per uur in 2027. Kosmos 94.1 Nuus het met Celeste Mhunduru, die administrateur van die Sekuriteitsvereniging van Namibië gepraat, wat sê die gefasseerde benadering word verwelkom aangesien dit die belange van werkers en werkgewers in balans bring.
7 Jan 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Onderwys: Waar gaan al die geld heen?

Die Nasionale Raad het tydens die voortgesette debat oor die toekenning van 28 miljard Namibiese dollar aan die onderwysministerie gevra vir groter belegging in die sektor. Raadslid Olivia Hanghuwo, wat die Eenhana-kiesafdeling verteenwoordig, sê alhoewel die ministerie die grootste deel van die 2026/27 nasionale begroting ontvang het, die onderwyssektor steeds…
14 May 5AM 1 min

Miljoene bottels wyn in Kaapse oorstromings verlore

Die oorstromings in die Robertson-vallei, veral met die Breede-rivier, reuse skade aangerig. Van Loveren-wyne se besturende direkteur Phillip Retief, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat oorstromings 1,3 miljoen bottels wyn in hulle kelder vernietig het en, dat sommige sê dis die ergste oorstromings in meer as ‘n eeu.
14 May 5AM 1 min

Kinders en die internet - almal moet hand bysit

'n Toename in aanlyn-kindermisbruik word wêreldwyd en ook in Namibië aangemeld, in die vorm van aanlyn- en seksuele teistering gemik op minderjariges. Kinderpornografie het ook toegeneem, veral op die donkerweb. Daar is onlangs in Australië 'n internasionale sindikaat ontmasker met 700 beweerde oortreders wat opgespoor is. Kosmos 94.1 Nuus het…
14 May 4AM 1 min

Trump belowe vyfster-verhouding met China

President Xi Jinping sê China en Amerika moet vennote eerder as teenstanders wees. Hy en president Donald Trump het vandag in Beijing bilaterale gesprekke gevoer oor ekonomiese voordele, die handhawing van ʼn brose handelsooreenkoms en om kwessies soos die Iran-oorlog en wapenverkope aan Taiwan te bespreek. Trump het beloof dat…
14 May 4AM 1 min